Skadustemme

$1.99

 

Bangmaakstories…

…deur François Bloemhof, Jaco Jacobs en vele meer.

Skadustemme, saamgestel deur Lelani Fourie, is Crystal Lake Publishing/Uitgewers se eerste Afrikaanse projek. Ons ‘n Suid-Afrikaanse uitgewer wat hoofsaaklik Engelse boeke wêreldwyd verkoop, en ons het gedink dis tyd om ook aan die internasionale Afrikaanse mark iets in Afrikaans aan te bied. Of jy steeds in SA is of dalk oorsee, daar’s niks lekkerder as ‘n paar bangmaakstories reg uit die hart van Suid-Afrika af nie.

Inhoud:
Voorwoord deur Lelani Fourie
“Bewyse” – François Bloemhof
“Hond” – Douwlina du Plessis
“Woud” – Fred Charly
“Puin. Bloed. Vliegtuie wat in Vlamme Neerstort” – Jaco Jacobs
“Informant van die Ander Kant” – Evert Louw
“Balke toe” – Karen van Vuuren
“Kira” – Martin Steyn
“Die Man met die Cowboyhoed” – Bennie Olivier
“Die Ding op die Dak” – Hanté du Toit

You may also like…